Category Archives: Water News

Die dood skuil dalk in jou munisipale water

Wateropgaartenks word dikwels nie vyfjaarliks skoongemaak soos wat wet vereis nie, sê kenner Deur Marietjie Gericke | Maandag 19 Januarie 2015 08:07 - Netwerk24 Dit is dalk veiliger om eerder bier en wyn as drinkwater van jou huiskraan te drink. In Florida in Amerika het ’n skaars amoeba, ’n eensellige, vormlose, slymdiertjie wat soos ’n parasiet in die [...]